MidWit-buurtspan
MidWit-buurtspan word deur die Emalahleni Munisipaliteit gestop.
Politieke inmenging in Modelpark veroorsaak dat Emalahleni Munisipaliteit die MidWit-buurtspan se werk stuit.
Voeg jou naam by ons petisie om die span se werk te ondersteun.



