Die 2024/2025-someruitgawe van AfriForum se Forum Tydskrif is nou beskikbaar. Dit is oudergewoonte propvol lekker leesstof oor AfriForum se bedrywighede….
AfriForum het die Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit gemaan om gehoor te gee aan die onlangse hofbevel wat elektrisiteitstariefverhogings as onwettig verklaar…