AfriForum se Brits-tak herstel rioolinfrastruktuur
Die AfriForum-tak in Brits het op 14ย Julieย 2020 โn rioollyn in die Sonop-area herstel nadat die organisasie se COVID-19-taakspan vroeรซr opgemerk het dat riool in die strate afvloei. โn Rioollyn naby die Sonstraaltjie Kleuterskool wat beskadig en verstop was, het diรฉ probleem veroorsaak. Die tak het sowat R4ย 500 bestee om die infrastruktuur te vervang.
โDie riool wat in die strate gevloei het, het โn geweldige gesondheidsrisiko vir die gemeenskap ingehou. Die rioollek sรณ naby aan โn kleuterskool het die situasie nog meer krities gemaak en daarom het AfriForum besluit om die gemeenskap met die herstelwerk te help. AfriForum sal nie huiwer om dienste te lewer daar waar die munisipaliteit misluk nie,โ sรช Petrus Coetzee, AfriForum se distrikskoรถrdineerder vir Marico.
Volgens die Brits-takbestuur het die Sonop-gemeenskap die afgelope tyd met groot rioolprobleme gesukkel en moes daar ingegryp word om die probleem hok slaan. Die tak bedank graag die AfriForum-lede in Brits vir hul maandelikse finansiรซle bydraes โ sonder hulle ondersteuning sou die tak dit nie kon doen nie.
AfriForum moedig gemeenskapslede en sakeondernemings aan om betrokke te raak sodat โn nรณg groter verskil gemaak kan word en om soortgelyke projekte aan te pak. SMS โBritsโ na 45351 (R1) om by diรฉ tak aan te sluit.






