Belaglike pryse vir vuurwapenaankope

Die Departement van Gemeenskapsveiligheid van Gauteng staan ’n tender van 9,7 miljoen rand toe vir 124 pistole.

Dit kom neer op ongeveer R78 225,80 per pistool.

STOP die wanbesteding – veg saam met AfriForum teen wanbesteding van jou belastinggeld.

Soortgelyke plasings

Veiligheid, Magsmisbruik