|

Bethal-tak vul nรณg slaggate op

Member only content

AfriForum se Bethal-tak het op 6 Julie nรณg โ€™n slaggatprojek voltooi. Gedurende diรฉ projek, wat oor drie dae gestrek het, is daar gefokus op die area rondom Laerskool H.M. Swart. Daar is gewerk aan die hoek van Clerq- en Tsibitso Sibanyonistraat, die hoek van Clerq- en Kleijnhansstraat, en Kleijnhansstraat tussen Malherbe- en Tsibitso Sibanyonistraat. Diรฉ besluit is geneem nadat die pad โ€™n veiligheidsrisiko vir die laerskoolleerders en motoriste geword het.

Tydens die projek is 250 sakke teer gebruik โ€“ geborg deur die Kukhona Group. Die teer en arbeid beloop in totaal R17 000 vir die projek.

Diรฉ tak beplan om later vanjaar Kleijnhansstraat vanaf die N17 tot by Malherbestraat asook die gedeeltes rondom Malherbestraat by die Nestlรฉ-brug se slaggate op te vul.

โ€œDie verkeer rondom die laerskool is โ€™n groot probleem omdat die slaggate โ€™n gevaar inhou vir motoriste en leerders aangesien motorbestuurders noodgedwonge vir diรฉ gate moet uitswaai. Gelukkig is die pad nou weer rybaar danksy vrywilligers en lede van die tak. Ons bedank ook die Kukhona Group vir hul borg โ€“ sonder julle was die projek nie moontlik nie,โ€ sรช Ingrid Human, voorsitter van die Bethal-tak.

Klik hier en sluit aan by die Bethal-tak.

Soortgelyke plasings