Brief aan die minister, van Parys-inwoners

Die minister hou nie sy woord en doen niks aan die watersituasie in Parys nie. Jy kan vir die minister ’n brief stuur.

Kom ons laat hom kennis neem van die groot gesukkel met water in Parys.

Soortgelyke plasings