Grondhervorming sonder vergoeding is op ’n verdraaiing van die verlede geskoei
AfriForum het die EFF se voorgenome mosie oor grondhervorming sonder vergoeding bestempel as ’n verwoestende politieke set geskoei op ’n…
AfriForum het die EFF se voorgenome mosie oor grondhervorming sonder vergoeding bestempel as ’n verwoestende politieke set geskoei op ’n…
AfriForum se Hemel-en-Aarde-plaaswag het op 24 Februarie 2018 selfverdedigingsopleiding ontvang. Bykans 50 lede van die gemeenskap, asook bestuurslede van AfriForum se Gansbaai-…
AfriForum se Springs-tak het op 24 Februarie 2018 die gebied oorkant die Mc Donald’s op die hoek van 9de Laan en Spring…
AfriForum se nuutgestigte Nylstroom-buurtwag het op 22 Februarie ’n massa-patrollie gehou om sigbaarheid in die dorp te verhoog.
AfriForum se Postmasburg- en Kathu-takke het aansoeke ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (Wetno. 2…
AfriForum se Meyerspark-buurtwag het die afgelope maand gefokus op die beveiliging van twee gebiede in dié omgewing wat herhaaldelik onder…
Die AfriForum-buurtwag in Ellisras het gisteroggend, 22 Februarie 2018 in samewerking met die SAPD, die gemeenskapspolisiëringsforum en ander veiligheidsmaatskappye ’n…
Die burgerregte-organisasie AfriForum en gen. Johan Booysen, voormalige hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, wat vermoedelik onregmatig deur Nomgcobo Jiba…
AfriForum het die Openbare Beskermer (OB) gevra om dringend ’n tender vir voorafbetaalde meters wat tans miljoene rand se verliese…
AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag het Hoërskool Overvaal in Vereeniging op 21 Februarie gehelp om water wat hulle ingesamel het vir die Wes-Kaapse…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide