600 mense woon AfriForum se derde kongres by
Die burgerregte-waghond AfriForum bied sy derde nasionale kongres in Warmbad aan wat deur sowat 600 takbestuurslede bygewoon word. Willie Spies,…
Die burgerregte-waghond AfriForum bied sy derde nasionale kongres in Warmbad aan wat deur sowat 600 takbestuurslede bygewoon word. Willie Spies,…
Gesondheidkenners het vandag ’n baie donker prentjie vir die toekoms van gesondheidsorg in die land geskets indien die konsepwetgewing vir…
Sowat 300 gemeenskapslede het gister aan ‘n vreedsame optog na die Dawid Kruiper Munisipaliteit in Upington opgeruk om die gewilde…
AfriForum, die Skoleondersteuningsentrum (SOS) en Solidariteit meen die voorgestelde gewysigde skoleregulasies vir Gautengse skole in 2019 is teenstrydig met die…
AfriForum, die landbou-unie TLU SA en die sakewaghond Sakeliga het besluit om kragte saam te snoer en ’n gesamentlike regstrategie…
Die Solidariteit Beweging het vandag ter viering van Afrikaanse Taaldag op 14 Augustus ’n buitengewone taalekspo in Centurion aangebied waarin…
’n Aktivis verbonde aan die EFF moet ’n boete van R6000 afbetaal nadat hy vier jaar gelede die standbeeld van…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n omvattende veldtog teen die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) van stapel gestuur. Die veldtog…
Sowat 80% van Suid-Afrika se rioolaanlegte is wanfunksioneel of funksioneer glad nie en die regering stort daagliks omtrent 5 000…
AfriForum-lede wat in die toekoms korttermynversekering deur Virseker uitneem, sal bydra om miljoene rande vir Afrikaanse onderwys te ontsluit. Die…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide