AfriForum kla Malema aan vir afvuur van vuurwapen
Die burgerregte-organisasie het pas ’n klag teen Julius Malema, leier van die EFF, by die Lyttelton-polisiestasie ingedien ingevolge artikel 120…
Die burgerregte-organisasie het pas ’n klag teen Julius Malema, leier van die EFF, by die Lyttelton-polisiestasie ingedien ingevolge artikel 120…
Grondgrype, onwettige grondbesettings en voorstelle om artikel 25 van die Grondwet te wysig om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak,…
Grace Mugabe, voormalige presidentsvrou van Zimbabwe, se diplomatieke immuniteit is in die Johannesburgse hooggeregshof tersyde gestel. Uitspraak in dié saak…
AfriForum verwelkom die Konstitusionele Hof se beslissing in die saak tussen die Gautengse onderwysdepartement en die Hoërskool Overvaal se beheerliggaam,…
Die sakeregtewaghond AfriSake het vandag ’n nuwe fase betree én ’n nuwe baadjie aangetrek. Die waghond sal voortaan as Sakeliga…
Nagenoeg 227 veiligheidstrukture van regoor die land het die afgelope naweek aan AfriForum se nasionale massapatrollie deelgeneem. Die burgerregte-organisasie het…
Ver meer as ’n duisend mense het vandag die openbare vergaderings oor die eiendomsklousule (artikel 25) in die Grondwet in…
Die regering se planne met onteiening sonder vergoeding kom in wese op niks anders as nasionalisering neer nie. Daar is…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se internskapprogram vir studente en jong werkendes van verskeie AfriForum Jeug-takke het verlede week afgesluit. Elf jongmense…
Die burgerregte-organisasie AfriForum is steeds van plan om adv. Nomgcobo Jiba, ’n voormalige hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), privaat…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide