Oranje meisieskool seëvier by Dink-of-Sink finaal
C&N Meisieskool Oranje het die afgelope naweek as junior- en seniorwenners by vanjaar se interprovinsiale Dink-of-Sink onvoorbereide Afrikaanse debatskompetisie weggestap….
C&N Meisieskool Oranje het die afgelope naweek as junior- en seniorwenners by vanjaar se interprovinsiale Dink-of-Sink onvoorbereide Afrikaanse debatskompetisie weggestap….
Jeugvleuels van plaaslike AfriForum-takke gaan vandeesmaand woeker en Erfenisdag vier deur verskeie erfenisprojekte in hul dorpe aan te pak. Van…
Verskeie universiteite is vandag steeds gesluit weens volgehoue druk en dreigemente van betogende studente om universiteitskampusse onregeerbaar te maak indien…
Die burgerregte-organisasie sal voortgaan met regstappe teen Unisa oor dié universiteit se taalbeleid ondanks ʼn uitspraak vandag in die Pretoriase…
Dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding, het vandag aangekondig dat universiteite self moet bepaal hoeveel hulle klasgeld…
Verskeie belanghebbendes het onlangs kommer uitgespreek nadat ’n kortlys bekendgemaak is met moontlike kandidate om prof. Jonathan Jansen as rektor…
Die aanbieding van Afrikatale op skoolvlak is nie nuwe nuus nie. Gauteng moet egter net bykom en soos ander provinsiale…
Die wyse waarop die Suid-Afrikaanse regering regstellende aksie tot dusver toegepas het, is absurd. Deur ʼn persoon op grond van…
AfriForum Jeug het vandag in aanloop tot vanjaar se studenteraadverkiesing (SR) nikswerdgrade uitgedeel by die Universiteit van Pretoria (UP) se…
Die ondersoekende joernalis Jacques Steenkamp het vandeesweek aangekondig dat hy besluit het om te bedank by die SAUK. Steenkamp, wat…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide