AfriForum is gereed om Afrikaanse skole te help wat deur die departement geboelie word
Die omstrede Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela) het vir die soveelste keer teenstand gekry. As hierdie wetgewing in sy huidige…
Die omstrede Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela) het vir die soveelste keer teenstand gekry. As hierdie wetgewing in sy huidige…
Suid-Afrika gaan gebuk onder verskeie probleme waarvan die oorgrote meerderheid aan die ANC-regering se wanbestuur, korrupsie en kaderontplooiing toegeskryf kan…
Die Genootskap vir Regte Afrikaners (GRA), wat op 14 Augustus1875 gestig is, se strewe was om Afrikaans tot ’n volwaardige…
AfriForum het vandeesweek beweerde ongerymdhede en wangedrag by Netbal Suid-Afrika ontbloot en ’n klagte by die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika…
Op 19 Julie 2023 het pres. Cyril Ramaphosa Suid-Afrikaanse Gebaretaal tot ’n amptelike taal van die land bekragtig. Dit het…
Die boodskap by vandag se Orania Stadsboukonferensie in die AfriForum Teater was dat die droom vir die Noord-Kaapse dorp om…
AfriForum het vandag aangekondig dat die organisasie vir Joseph Taylor en Olivia Jasriel ondersteun in hul Netbal Suid-Afrika (SA)-sake. Die…
Suid-Afrika se misdaadstatistiek het onder die ANC-regering se kaders en politiese aanstellings tragiese hoogtes bereik. AfriForum het in 2021 al…
AfriForum het vandeesweek op verskeie velde toegetree om te verseker dat burgerregte seëvier en die regering verantwoordelik gehou word waar…
Namakwaland se blommeprag is ’n belewenis en vanjaar se blomme word uit verskeie oorde beskryf as asemrowend. AfriForum se Weskus-tak…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide