AfriForum wil metropolisie-boelies vasvat en staan slagoffers by
Landsburgers is nie veronderstel om die polisie te vrees nie. Maar al hoe meer klagtes duik op van gewone mense…
Landsburgers is nie veronderstel om die polisie te vrees nie. Maar al hoe meer klagtes duik op van gewone mense…
Die Covid-19-pandemie het derduisende mense en gemeenskappe se lewens oornag ontwrig en tot groot krisisse gelei. Die staat se…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie Nel, gaan die Botswana-regering help in ’n hoëprofielgeldwassery-en-bedrogsaak. Die burgerregteorganisasie het…
AfriForum en adv. Gerrie Nel, hoof van die burgerregtewaghond se privaatvervolgingseenheid, wil toesien dat geregtigheid ná byna ’n dekade…
Meer as 70 behoeftige gesinne van Coligny, ’n plattelandse dorpie in Noordwes, het vir die volgende maand kos danksy AfriForum,…
Die Afrikaanse hoëronderwysinstelling Akademia bied sedert 2012 hoëgehalte onderrig deur middel van afstandonderrig en gevorderde tegnologie aan. Vanaf 2021 sal…
Die Covid-19-krisis gaan skole wat reeds noustrop trek en min of byna geen subsidie van die staat kry nie nog…
Die staat van inperking en die krisis rondom die Covid-pandemie het tot gevolg gehad dat AfriForum-lede nie hul tydskrif ontvang…
Die Covid-19-krisis en die gevolglike staat van inperking het die land en ekonomie op sy knieë gedwing. Miljoene mense…
Die burgerregte-waghond het vandag ’n omvattende plan bekend gestel vir gemeenskappe wat onder die voortgesette Covid-19-inperking en -krisis ly. Die…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide