Mamma agter Magies Vol Liefde is AfriVriendelik se Entrepreneur van die Jaar
Marita Bezuidenhout van Magies Vol Liefde het vanjaar die titel van AfriVriendelik se Entrepreneur van die Jaar verower! Dié kompetisie…
Marita Bezuidenhout van Magies Vol Liefde het vanjaar die titel van AfriVriendelik se Entrepreneur van die Jaar verower! Dié kompetisie…
Oorweldigend! Dit is waarskynlik die beste woord waarmee die Boks-vir-’n-Boervrou-projek beskryf kan word. AfriForum, wat aangebied het om ’n aflaaipunt…
“Ek wou met hierdie projek bewusmaking oor plaasmoorde en -aanvalle skep en ook die erns van die trauma wat met…
“Ons seuntjies wou eendag geboer het, maar na die plaasaanval is ek nie seker of hulle dit nog eendag sal…
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag aangekondig dat ’n mandamus-aansoek op die Nasionale Vervolgingsgesag (NGV) en…
Dag twee van AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid se #HardloopvirHoop-projek het vanoggend om 05:00 by die Frankfort-gholfklub begin. Bennie Roux en ander…
Die Boks-vir-’n-Boervrou-projek, wat deur twee vroue van die Wellington VLV aangepak is, is ’n verhaal wat die land aangryp en…
“Ek glo dat bewusmaking die enigste manier is om die aandag op plaasaanvalle te vestig en die regering te dwing…
“Ons sien regtig die verskil wat AfriForum se verskillende inisiatiewe in Secunda maak, hetsy dit deur ’n skoonmaakaskie, patrollie of…
Sy hardloopskoene, kop en hart is reg. Vandeesweek sal Bennie Roux (41), ’n ultramarathonatleet van Centurion, sy alles gee wanneer…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide