De Goede Hoop bring jool terug Tuks toe
Studente van AfriForum Jeug Tukkies, De Goede Hoop-koshuis en die ambagskollege Sol-Tech het vanjaar hul eie jooloptog gehad om geld…
Studente van AfriForum Jeug Tukkies, De Goede Hoop-koshuis en die ambagskollege Sol-Tech het vanjaar hul eie jooloptog gehad om geld…
Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, het vandag in ’n voorlegging by ’n nasionale verhoor van die Menseregtekommissie (MRK)…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandeesweek 222 geskenkte voerbale aan boere in die Vrystaat, wat verlede jaar onder erge droogte gebuk…
Die forensiese ondersoeker Paul O’Sullivan en sy regskonsultant Sarah-Jane Trent meen die polisie het hul mag misbruik in hul albei…
Verskeie werknemers van AfriForum gaan op Saterdag 4 Maart as die Soolklappers aan die Hardloop vir Lise-veldtog deelneem om geld…
Solidariteit Helpende Hand het vandag ’n klasaksiegeding teen die departement van gesondheid van stapel gestuur nadat prof. Malegapuru Makgoba, ombudsman…
“Afrikaans is ʼn pragtige en emosionele taal. Dit is baie onregverdig dat dit in Suid-Afrika so onderdruk word.” Só meen…
Slegs twee weke nadat AfriForum en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ʼn geskiedkundige samewerkingsooreenkoms onderteken het, is twee suksesvolle arrestasies gister…
ʼn Man is Donderdagoggend aan skietwonde dood nadat vyf aanvallers hom en sy gesin op hul hoewe in Kameeldrift-Wes buite…
Groot veranderinge moet by die nasionale studentefinansieringshulpskema (NSFAS) plaasvind meen die burgerregtewaghond AfriForum se jeugvleuel. Dít kom nadat NSFAS Maandag…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide