AfriForum skep regsfonds om ligte aan te hou
Terwyl Eskom munisipaliteite met agterstallige rekeninge tot einde vandeesmaand tyd gegun het om hul skuld te vereffen, het AfriForum vandag…
Terwyl Eskom munisipaliteite met agterstallige rekeninge tot einde vandeesmaand tyd gegun het om hul skuld te vereffen, het AfriForum vandag…
AfriForum het vandag ’n 8 punt-plan aangekondig om te help om ’n einde te bring aan die voortslepende vernietigende brande…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag strafregtelike klagtes teen 12 individue by die Lyttelton polisiestasie ingedien wat herhaaldelik rassistiese boodskappe op…
Inwoners van Nylstroom is positief oor die moontlike verligting wat die verdieping van die Donkerpoortdam, dié dorp se hoofwaterbron, vir…
AfriForum en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het vandag ʼn geskiedkundige samewerkingsooreenkoms onderteken waarin die SAPD erkenning aan AfriForum gee as…
Daar is baie belangriker dinge wat eers reggeruk moet word as om te wonder of Pretoria se naam verander moet…
Alet Rademeyer Die skooljaar het nog nie behoorlik afgeskop nie en dit lyk of ouers en leerlinge in veral Gauteng…
AfriForum en AfriSake is teleurgesteld nadat regter Hans Fabricius vandag in die Pretoriase hooggeregshof in die guns van Eskom beslis…
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan vandeesweek 147 ton voer aan boere in die droogte geteisterde Reddersburg-distrik skenk. Dié skenkings volg nadat…
Die Pretoriase Hooggeregshof het vandag beslis dat die Universiteit van Pretoria (UP) in 2017 mag voortgaan met die implementering van…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide