Uitspraak voorbehou in AfriForum en Solidariteit se hofsaak teen Toerismedepartement
Die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het vandag uitspraak voorbehou in AfriForum en Solidariteit se dringende hersieningsaansoeke teen die Departement van…
Die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het vandag uitspraak voorbehou in AfriForum en Solidariteit se dringende hersieningsaansoeke teen die Departement van…
Die AfriForum-tak in Harrismith het op 21 en 22 April 2020 handreiniger aan ouetehuise en die plaaslike SAPD geskenk om…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het in samewerking met ander organisasies soos Solidariteit Helpende Hand en die Vryburgers van 20 tot…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het van 14 tot 23 April 2020 3 000 botteltjies handreiniger aan instansies in verskeie Wes-Kaapse dorpe geskenk. Hierdie instansies…
AfriForum se Fochville-tak het die Fochville-gemeenskap se nood raakgesien en is die afgelope twee weke besig met die verspreiding van…
AfriForum se Hoëveld-takke in Mpumalanga het op 17 en 18 April handreiniger en gesigmaskers ontvang om hulle en die gemeenskap teen…
Die AfriForum-tak in Steynsrus het op 22 April 2020 handreiniger aan Huis Onze Rust in dié dorp geskenk om die veiligheid…
Die AfriForum-tak in Hertzogville het kospakkies opgemaak om gemeenskapslede wat deur die COVID-19-pandemie geraak word, te ondersteun. Die tak het…
AfriForum se Groter Pretoria-takke het op 17 en 20 April 2020 handreiniger en gesigmaskers ontvang om hulle en die gemeenskap teen…
AfriForum se Wes-Rand- en Vaaldriehoek-takke het op 20 April 2020 handreiniger en gesigmaskers ontvang om hulself en die gemeenskap teen die opdoen…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide