Inbreker loop sy rieme styf
AfriForum se Pionier-buurtwag in Pretoria het op 5 Julie in samewerking met Extra Secure-veiligheidsdienste ’n verdagte, wat vermoedelik met ’n…
AfriForum se Pionier-buurtwag in Pretoria het op 5 Julie in samewerking met Extra Secure-veiligheidsdienste ’n verdagte, wat vermoedelik met ’n…
AfriForum se Chrissiemeer-buurtwag het op 7 Julie ’n wegholbrand in die dorp geblus. Die brand het op die hoek van…
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 7 Julie gehelp om ’n groot veldbrand buite die dorp in bedwang te bring. Die…
AfriForum se buurtwagte in Witrivier, Machadodorp en Mbombela (Nelspruit) beveg sedert die naweek konstant die verwoestende brande wat reeds nagenoeg…
AfriForum se Groblersdal-tak het die afgelope Vrydag (5 Julie) met rolspelers van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en die Departement van…
Die nuutgestigte AfriForum Brandweer het op Sondag 7 Julie blitsig gereageer toe ’n brand by die Nasionale Distrikshospitaal in Bloemfontein…
Vyf winternagte in ’n tent, rantsoenpakkies en fiksheidsoefeninge: Só maak AfriForum sy spesialis-buurtwaglede rateltaai in opleiding AfriForum se twaalfde protopsankursus,…
AfriForum se Wes-Moot-brandspan het Donderdag (4 Julie) binne enkele ure drie brande, wat na bewering met opset gestig is, in…
AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het talle suksesse tydens Junie behaal in hulle voortdurende geveg teen misdaad in Delmas. Die buurtwag…
Met die installasie van twintig sonkragligte om die Innibos Nasionale Kunstefees se feesterrein het AfriForum se Nelspruit-tak lig in verskeie…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide