Verdagte loop hom vas teen AfriForum se Brits-buurtwag
Die AfriForum-buurtwag in Brits het op Vrydag 17 Mei ’n verdagte aangekeer wat in besit was van houers waarin ligte…
Die AfriForum-buurtwag in Brits het op Vrydag 17 Mei ’n verdagte aangekeer wat in besit was van houers waarin ligte…
AfriForum se Durbanville-tak het ’n finansiële bydrae aan die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gemaak vir ’n maaltyd vir die polisiebeamptes…
Die AfriForum-buurtwag in Lichtenburg het ’n beduidende rol gespeel in die arrestasie van ’n man wat na bewering sy meisie…
Die AfriForum-buurtwag in Lichtenburg het Donderdag (23 Mei) verhoed dat ’n groep ontstoke gemeenskapslede winkels aan die hoek van Beyers…
In ’n poging om oral sy oë en ore op die grond te hou, het AfriForum se Worcester-buurtwag vandeesmaand talle…
’n Brand wat onlangs (14 Mei) in De Jongh-park uitgebreek het, kon moontlik die Oakdale-woonbuurt in puin gelaat het as…
Sedert die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit sowat twee weke gelede onwettige kragverbindings in Pretoria-Wes ontkoppel het, heers daar groot ongelukkigheid onder…
AfriForum se Moreletapark-buurtwag se slim optrede en die gebruik van slim tegnologie het die afgelope naweek help toesien dat kapers…
AfriForum se Walker Drive-buurtwag het op 13 Mei gehelp om ’n gesteelde Toyota Hilux met ’n koelkas op terug te…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 13 Mei ’n buurtwag in Groblersdal gestig, wat dan ook die plaaswag insluit. Hierdie buurtwag…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide