AfriForum se Centurion-buurtwag kry opleiding
Ses lede van die AfriForum-buurtwag in Centurion het op 13 April opleiding in basiese brandbestryding ontvang. AfriForum-buurtwagte poog om al…
Ses lede van die AfriForum-buurtwag in Centurion het op 13 April opleiding in basiese brandbestryding ontvang. AfriForum-buurtwagte poog om al…
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 5 April en 13 April aan twee operasies deelgeneem saam met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD)…
Twee verdagtes is gisteraand omstreeks 20:30 in Mount Pleasant vasgetrek nadat AfriForum se Walker Drive-buurtwag sy hommeltuig ingespan en die…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het Donderdag ’n dringende skrywe aan die J.B. Marks Plaaslike Munisipaliteit gerig oor die gebrek aan…
AfriForum se Nelspruit-buurtwag in Mbombela het in Maart vier nuwe voertuigradio’s sowel as drie paneelbordkameras ter waarde van R35 000…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag aangekondig dat sy buurtwagte in en om Pretoria hul verbintenis gee tot die bekamping van…
AfriForum Jeug se Port Elizabeth-tak het dié Paasfees ’n spreekwoordelike haas uit die hoed gepluk vir die kinders van Sherwood….
’n Verdagte wat met ’n moord én transitorooftogte verbind word, het in Maart sy rieme styfgeloop in die Moot. Die…
AfriForum se gespesialiseerde reaksie-eenhede – oftewel protospanne – ondergaan gespesialiseerde opleiding wat vir hulle ’n voorsprong gee in terme van…
Sherwood, ’n gemeenskap wat maar alte goed weet dat droë, warm weer en bos- en veldbrande in die Baai dikwels…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide