AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte help om dosyne veldbrande te blus
Nege AfriForum-buurtwagte in Bloemfontein het sedert die begin van September gehelp om 26 veld- en twee huisbrande in en om…
Nege AfriForum-buurtwagte in Bloemfontein het sedert die begin van September gehelp om 26 veld- en twee huisbrande in en om…
AfriForum se Swellendam-buurtwag is tydens ’n galageleentheid wat op Saterdag 7 Oktober deur die Swellendam Besigheidsforum aangebied is, vereer met…
AfriForum se Overstrand-tak het ingespring om inwoners van Hermanus en omliggende gebiede se waternood te verlig nadat storms verlede week…
Sestien protospanlede van AfriForum se Matzikama-buurtwag het Saterdag op Vredendal gespesialiseerde veiligheidsopleiding onder leiding van AfriForum Gemeenskapsveiligheid ondergaan. Spanlede het…
AfriForum se Germiston-buurtwag het die afgelope naweek, met die arrestasie van sewe verdagte dwelmsmokkelaars en die inbeslagneming van ’n aansienlike…
AfriForum se Strand-tak en die Strand Patrol-buurtwag het in samewerking met die plaaslike polisie, Fidelity ADT, AM Security en Vetus…
AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het op 27 September die Sundra Bulldogs-buurtwag gehelp om ’n gesteelde voertuig terug te vind. Lede…
’n Plaasaanval is Maandagoggend kort ná 06:00 op ’n Maribashoek-hoewe buite Mokopane gefnuik en vier vermeende aanvallers is sedertdien aangekeer…
AfriForum se buurtwag in Krugersdorp het op 23 September ’n kurses gedoen in basiese handwapenhantering. Die doel van hierdie opleiding…
AfriForum se Walker Drive-buurtwag in Gqeberha het op 25 September omstreeks 14:00 ’n noodroep op ’n veiligheidsgroep ontvang van ’n…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide