Lydenburg-tak rol spreekwoordelike klippe uit gemeenskap se pad
Die afgelope maand het AfriForum se Lydenburg-tak hulle hande vol gehad met die verwoestende gevolge van die onlangse hoe reënval….
Die afgelope maand het AfriForum se Lydenburg-tak hulle hande vol gehad met die verwoestende gevolge van die onlangse hoe reënval….
Die afgelope Februarie het AfriForum se buurtwag in Sasolburg verskeie patrollies uitgevoer en hulp aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) op…
AfriForum se Teks-buurtwag het op Donderdag 23 Februarie regs-en-risiko-opleiding, by die Anker-gemeente in Secunda, vir die gemeenskap van Trichardt, Evander,…
Verskeie veiligheidstoerusting soos koëlvastebaadjies, kolligte, noodhulpsakke, voertuigmagnete, kegels en pepergas is onlangs deur die Laer-suidkus-tak aangeskaf om buurtwagte toe te…
Op 20 Februarie is Delmas deur gewelddadige onluste geruk. AfriForum se Delmas Valke- en Eloff-buurtwag asook Sundra Rietkol Bulldogs het…
Die Brits-buurtwag het op 18 Februarie inligting vanaf ’n AfriForum-lid ontvang dat twee verdagtes besig was om die treinspoor agter…
AfriForum se Stella-sektor wat onder die Vryburg-buurtwag val het op 16 Februarie verskeie gesteelde goedere terug gevind. ’n Boer in…
AfriForum se Standerton-buurtwag is vanoggend ontbied nadat swaar reën deur die nag tot oorstromings in die omgewing gelei het en…
AfriForum se Moreletapark-buurtwag het op 14 Februarie hulp aan die brandweerdienste verleen om ’n groot boom in Sonjastraat te verwyder…
AfriForum se Bellville-buurtwag het op 12 Februarie twee vermeende inbrekers vasgetrek. Omstreeks 18:07 het buurtwaglede ’n boodskap ontvang dat daar…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide