AfriForum-buurtwagte trek misdaad se tande in gemeenskappe
AfriForum se tweede landwye massapatrollie vir 2025 het die afgelope naweek weereens ’n aantal suksesse regoor Suid-Afrika behaal. Die organisasie…
AfriForum se tweede landwye massapatrollie vir 2025 het die afgelope naweek weereens ’n aantal suksesse regoor Suid-Afrika behaal. Die organisasie…
AfriForum het op 7 Junie opleiding in belangrike aspekte ten opsigte van gemeenskapsveiligheid aan sy buurtwaglede, lede van die Suid-Afrikaanse…
Die AfriForum-buurtwag in Struisbaai het die afgelope week bewys waarom buurtwagte kardinaal belangrik is vir gemeenskapsveiligheid. Die buurtwag het verskeie…
AfriForum het op 9 Junie ’n formele brief aan die plaaslike stasiebevelvoerders van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in die Laeveld…
AfriForum se Moreletapark-buurtwag het op 23 Mei die departement van Binnelandse Sake en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gehelp met ’n…
Tien lede van die AfriForum-buurtwag in Kraaifontein het die naweek van 24 Mei opleiding in vegkuns gehad om hulle verder…
AfriForum se afdeling vir Gemeenskapsveiligheid het die afgelope naweek 14 buurtwaglede as geakkrediteerde skietinstrukteurs opgelei. Die opleiding het in Pretoria…
AfriForum het op 26 Mei sy Noord van die Berg-tak en -buurtwag amptelik gestig. Dié stigting is ’n belangrike stap…
Verskeie AfriForum-tak- en buurtwagbesture in die Noord-Kaap het op 17 Mei die organisasie se beraad vir die sentraal- en Noord-Kaapstreke…
AfriForum se Eden-steunkring, wat uit die Knysna-, George-, Mosselbaai- en Oudtshoorn-takke bestaan, het die afgelope naweek opleiding in rampbestuur in…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide