Stellaland-buurtwagte hou nasionale massapatrollie
Die AfriForum-buurtwagte in Stellaland, wat Bloemhof, Christiana, Delareyville, Biesiesvlei en Vryburg insluit, het op 14 Oktober in samewerking met die…
Die AfriForum-buurtwagte in Stellaland, wat Bloemhof, Christiana, Delareyville, Biesiesvlei en Vryburg insluit, het op 14 Oktober in samewerking met die…
Die nuwe AfriForum-buurtwag op Chrissiesmeer het op 5 Oktober toerusting ontvang om te help met die beveiliging van die dorp….
AfriForum se Apiesrivier-buurtwag het op 9 Oktober in samewerking met ander rolspelers een van drie gewapende mans tydens ’n plaasroof…
Die AfriForum-buurtwag in Potchefstroom het op 1 Oktober ’n skietdag vir patrollielede en hul gades aangebied. Daar is voorsiening gemaak…
Die AfriForum-buurtwag in Germiston, Gauteng, het op Vrydag 30 September beslag gelê op ’n onwettige vuurwapen van ’n verdagte op…
AfriForum Gemeenskapsveiligheid het vanaf 16 tot 18 September opleiding aan buurtwaglede aangebied wat verskillende kursusse vir buurtwagleiers, inligtingspanleiers, operasiespanleiers en…
Die AfriForum-tak in Stellenbosch het op 9 September ’n nuwe veiligheidstruktuur bekendgestel tydens ’n funksie. Hierdie struktuur kan beskryf word…
AfriForum se Walker Drive-buurtwag, wat deel vorm van dié organisasie se Port Elizabeth-tak, het Saterdag in samewerking met die SAPD…
AfriForum se veiligheidstrukture het die afgelope naweek onmiddellik gereageer op versoeke vir hulp tydens die tragiese ramp wat Jagersfontein getref…
AfriForum het op 12 September ’n buurtwag in De Rust gestig. Petro Swanepoel sal as buurtwagleier dien met Werner Alverts,…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide