AfriForum se Stellaland-buurtwagte beveilig gemeenskappe
Die AfriForum-buurtwagte in Christiana, Delareyville en Vryburg het gedurende Augustus en vroeg in September hard gewerk om sigbaarheid in dié…
Die AfriForum-buurtwagte in Christiana, Delareyville en Vryburg het gedurende Augustus en vroeg in September hard gewerk om sigbaarheid in dié…
Die AfriForum-buurtwagte in Mooirivier het in samewerking met die SAPD en ander veiligheidsinstansies hul onderskeie omgewings in Augustus beveilig. Daar…
AfriForum se Keimoes-tak en Grootoog-buurtwag het op 31 Augustus ’n reuse-brand in Keimoes langs die lyndraad in Hoofstraat geblus. Die…
Die AfriForum-buurtwag in Brits, Noordwes, het op 31 Augustus daarin geslaag om ’n plaasaanval af te weer. Omstreeks middernag het…
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het die afgelope week vyf nuwe tweerigtingradio’s ontvang. Dié radio’s sal gebruik word om kommunikasie tussen…
Die AfriForum-buurtwaglede in Bloemfontein het die afgelope naweek opleiding in brandbestryding ontvang. Die opleiding is deur Forum Sekuriteit aangebied. Die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n konferensie aangebied in Pretoria met die doel om meer regsekerheid vir boere te skep…
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het op 14 Augustus, saam met verskeie ander veiligheidsrolspelers, ’n vrou help vind wat deur vyf…
Die AfriForum-buurtwag in Germiston aan die Oos-Rand van Gauteng was op 12 Augustus met hul snuffelhond, Storm, op patrollie toe…
AfriForum se Moreletapark-buurtwag het op 14 Augustus ’n gesteelde sleepwa opgespoor wat tydens koperdiefstal by een van Eskom se substasies…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide