AfriForum hou die Mooirivier veilig
AfriForum se veiligheidsnetwerke in die Mooirivier het in Februarie weereens ’n reuse bydrae in die dorpe en omliggende gebiede gelewer….
AfriForum se veiligheidsnetwerke in die Mooirivier het in Februarie weereens ’n reuse bydrae in die dorpe en omliggende gebiede gelewer….
Die AfriForum-buurtwag in Malalane het op Maandag 7 Maart tydens ’n patrollie beslag gelê op 270 liter gesteelde diesel. ’n…
Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het ’n besige maand agter die rug en het in daartoe bygedra dat die misdaadsyfers in…
Die AfriForum-buurtwag in Zeerust het ’n aktiewe Februarie-maand gehad en het altesaam 204 patrollies gery om sigbaarheid in die dorp…
Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 25 en 26 Februarie ’n massapatrollie gehou om sigbaarheid in dié dorp te verhoog….
Die AfriForum-buurtwag in Langenhovenpark, Bloemfontein, het op 16 Februarie 2022 vermeende kabeldiewe vasgetrek en gearresteer. Dit volg nadat die Langenhovenpark-buurtwag op…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 23 Februarie 2022 ’n buurtwag in Jeffreysbaai gestig. David Du Raan sal die buurtwag lei…
Die AfriForum-buurtwagte in Stilfontein en Orkney het op 19 Februarie ’n suksesvolle sigbaarheidspatrollie in Stilfontein gehou. Altesaam 20 voertuie en…
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op 4 Februarie ’n sigbaarheidspatrollie gehou, waartydens ’n motoris wat vermoedelik onder die invloed was,…
AfriForum se Hartbeesfontein-buurtwag het op 5 Februarie ingespring en die gras by die substasies met ’n trekker en bossiekappers gesny,…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide