AfriForum herstel onbegaanbare grondpad buite Kariega sommer tjoef-tjaf
Lede van AfriForum se Winterberg-plaaswag het nie gehuiwer om op 12 April met die herstel van die gevaarlike Amanzi-grondpad buite…
Lede van AfriForum se Winterberg-plaaswag het nie gehuiwer om op 12 April met die herstel van die gevaarlike Amanzi-grondpad buite…
Die vinnige reaksie van AfriForum se Mosel-buurtwag in Kariega het daartoe gelei dat twee verdagtes binne twee dae vir twee…
Die AfriForum-buurtwagte in Bloemhof, Christiana, Delareyville, Biesiesvlei, Vryburg en Wolmaransstad het op 11 April in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens…
Die AfriForum-buurtwagte in die Mooirivier het in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye…
’n Totaal van 107 AfriForum-buurtwagpatrolleerders in die Mpumalanga-Hoëveld het Vrydag 11 April aan die organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Die…
AfriForum se Struisbaai-buurtwag het Vrydag (11 April) deelgeneem aan dié burgerregteorganisasie se landwye patrollie en het terselfdertyd ook ’n gebeurlikheidsplan…
Klankgreep: Jacques Broodryk (Afrikaans) Klankgreep: Jacques Broodryk (Engels) ’n Massapatrollie waaraan AfriForum se 177 buurt- en plaaswagte landwyd die afgelope…
Twee verdagtes is op 3 April aangekeer en ’n derde noodlottig gewond in ’n veiligheidsoperasie in Bokfontein, buite Brits, waarin…
Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het die afgelope Sondagmiddag ’n groep skoolkinders gehelp nadat ’n bakkie om 13:30 met hul bus…
AfriForum se Mosel-buurtwag in Kariega (voorheen Uitenhage) het tussen 28 en 31 Maart ’n veiligheidsoperasie van stapel gestuur waartydens hulle…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide