AfriForum se Randfontein-buurtwag trek misdadiger vas
AfriForum se Randfontein-buurtwag het op 5 November 2019 in samewerking met die SAPD en ander veiligheidsinstansies ’n blitspatrollie uitgevoer, waartydens…
AfriForum se Randfontein-buurtwag het op 5 November 2019 in samewerking met die SAPD en ander veiligheidsinstansies ’n blitspatrollie uitgevoer, waartydens…
Die burgerregtewaghond AfriForum het op 7 November 2019 skrywes by 26 polisiestasies in Mpumalanga ingehandig om die SAPD weer bewus…
Die burgerregtewaghond AfriForum het tussen 6 en 8 November 2019 skrywes by 10 polisiestasies in Limpopo ingehandig om die SAPD…
Die burgerregtewaghond AfriForum het op Woensdag 6 November 2019 skrywes by twee polisiestasies in die Fochville-omgewing ingehandig om die SAPD…
AfriForum se Oos-Moot-buurtwag het op 6 November 2019 ’n verdagte aangekeer nadat twee patrolleerders van dié buurtwag gesien het hoe ’n verdagte…
Die burgerregtewaghond AfriForum het op Woensdag 6 November 2019 skrywes by sewe polisiestasies in die Oos-Rand ingehandig om die SAPD…
Die burgerregtewaghond AfriForum het op Woensdag 6 November 2019 skrywes by 20 polisiestasies in die Pretoria-omgewing ingehandig om die SAPD…
AfriForum het vandag ’n projek van stapel gestuur om soveel polisiestasies as moontlik in Gauteng, Limpopo en Mpumalanga te besoek…
AfriForum se Pionier-buurtwag in Meyerspark het op 2 November 2019 ’n verdagte aangekeer nadat ’n patrolleerder van dié buurtwag net ná 07:00…
Die AfriForum-buurtwag in Robertson het op 31 Oktober 2019 opleiding in toneelhantering ontvang. Johandré van Zyl, AfriForum se veiligheidshoof vir die suidstreek,…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide