Roofroetes: AfriForum gryp in by spykerlokvalle
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag aangekondig dat sy buurtwagte in en om Pretoria hul verbintenis gee tot die bekamping van…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag aangekondig dat sy buurtwagte in en om Pretoria hul verbintenis gee tot die bekamping van…
Die AfriForum-tak in Prieska het gedurende Maart vars groente – waaronder botterskorsie, aartappels, wortels, beet en uie – aan Huis…
In Suid-Afrika waar die ligte meer af as aan is en talle gemeenskappe daagliks byna in totale donker gehul is…
AfriForum se Centurion-tak het verlede maand gehelp om die laste van dié gemeenskap ietwat te verlig deur etlike vragte vullis…
Kimberley gaan steeds gebuk onder waterprobleme en kleuterskole ly veral onder die uitdagings wat met hierdie waterprobleme gepaard gaan. AfriForum…
AfriForum se Strand-buurtwag het op 24 Maart in samewerking met verskeie veiligheidsmaatskappye dieFairview-gholflandgoed gepatrolleer nadat dié landgoed die afgelope paar…
AfriForum se George-tak fokus nie net op die stryd teen ongeregtigheid en gebrekkige wetstoepassing in en om George nie, maar…
Die tweede fase van die opknapping van die veiligheidsreëling langs die N2 buite Knysna is pas voltooi. Dié projek, wat…
AfriForum Jeug se Port Elizabeth-tak het dié Paasfees ’n spreekwoordelike haas uit die hoed gepluk vir die kinders van Sherwood….
Die herorganisasie van AfriForum se Uitenhage-tak en die verkiesing van die nuwe bestuurspan is pas afgehandel en dié span is…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide