Gemeenskapslede wat begraafplaas opruim, word verjaag
’n Skoonmaakaksie by die Secunda-begraafplaas het onlangs ’n onverwagse wending geneem toe amptenare van die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit gemeenskapslede…
’n Skoonmaakaksie by die Secunda-begraafplaas het onlangs ’n onverwagse wending geneem toe amptenare van die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit gemeenskapslede…
Terwyl slaggate meer en meer sinoniem raak met Standerton, en verval van terreine soos die dorp se begraafplaas ’n skande…
Die AfriForum-tak in Vryburg het gedurende die eerste twee maande van 2024 al 3,83 hektaar se gras gesny in ’n…
Breëstraat in Lichtenburg het in Februarie broodnodige opknappingswerk ondergaan nadat die AfriForum-tak op dié dorp dit op hom geneem het…
Die verval van Harrismith en maniere waarop dié agteruitgang gestuit kan word, was die kern van AfriForum se onlangse vergadering…
Die AfriForum-buurtwag in Bothaville het op 28 Februarie ’n inligtingsaand vir die gemeenskap gehou waartydens hulle geleer het oor wapenhantering….
Die AfriForum-tak in Springs het gedurende Februarie meer as 1,9 hektaar gras in dié stad gesny. In hierdie tydperk is…
AfriForum se Bethlehem-tak het die afgelope maand met bloed, sweet en byna 12 ton teer daarin geslaag om woonbuurte in…
AfriForum se takke in die Suid-Kaap het die afgelope week hul stemme laat hoor by die openbare raadplegingsessies oor die…
’n Nuwe era van gemeenskapsfederalisme is vandag ingelui met die ondertekening van ’n unieke vyfjaarmemorandum van verstandhouding. Dié memorandum, wat…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide