Verval op De Aar, Hanover en Britstown ruk handuit; AfriForum oorweeg stappe teen munisipaliteit
Slaggate, vloeiende rou riool en onooglike vullisterreine. Dít is maar net enkele van die menige probleme wat inwoners van De…
Slaggate, vloeiende rou riool en onooglike vullisterreine. Dít is maar net enkele van die menige probleme wat inwoners van De…
Die AfriForum-tak in Mosselbaai het Dinsdag (27 Februarie) nuwe bestuurslede tydens ’n gemeenskapsvergadering verkies. Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit…
Die inwoners van Paarl hoef geensins lam te lê as misdadigers toeslaan nie, want danksy AfriForum se Paarl-tak is 19…
Gradwellstraat in Parys is so deurtrek van die slaggate dat motoriste kan verwag om ’n slaggat elke paar meter op…
AfriForum se Nelspruit-tak in Mbombela het op 27 Februarie hul nuwe grassnyer ontvang. Met die aankoop van hierdie grassnyer beoog…
Die inwoners van Bailiepark in Potchefstroom het besluit genoeg is nou genoeg. Die afgelope naweek het 20 inwoners slaggate in…
AfriForum se Phalaborwa-tak en ander gemeenskapstrukture op die dorp het Sondag (25 Februarie) ’n herhaling van verlede jaar se verwoestende…
AfriForum se Benoni-tak hou deurlopend die veiligheidsituasie op kleinhoewes, plase en landelike gebiede aan die buitewyke van die dorp met…
AfriForum se Moreletapark-tak het opnuut bewys dat hy nie huiwer om plaaslike sakeondernemings te help wat Pretoria-Oos wil verbeter nie….
Die Emmanuel- en ACVV Amandelhof-tehuise op Williston, wat ’n permanente tuiste bied aan nagenoeg 40 voorvatters van ’n vorige generasie,…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide