Walker Drive-buurtwag vind weldoener se gesteelde beursie terug
AfriForum se Walker Drive-buurtwag het op 20 Februarie deur ywerige pogings en samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en CityWide…
AfriForum se Walker Drive-buurtwag het op 20 Februarie deur ywerige pogings en samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en CityWide…
’n Totaal van 26 nuwe straatnaamborde wat in Februarie opgerig is, is tekenend van die nuwe rigting waarin AfriForum se…
In Februarie het 15 manne van regoor die Loskopvallei bymekaar gekom om strategieë te bespreek om die Loskopvallei korridor se…
Die AfriForum-tak in Standerton het op 20 Februarie die Voetspore-monument opgeruim en skoongemaak. Tydens die onlangse skoonmaakprojek is die gras…
Maande nadat probleme rakende water- en elektrisiteitsvoorsiening op Griekwastad begin het wink daar hoop dat die Siyancuma Plaaslike Munisipaliteit eindelik…
Rou riool word daagliks onwettig in Mbombela (Nelspruit) se ekologiese juweel, die Steiltes-natuurreservaat, gestort en ná jare se druk deur…
Verskeie paaie in Bethal is nou meer toeganklik vir motoriste as voorheen nadat die plaaslike AfriForum-tak slaggate met doleriet in…
Die AfriForum-tak in Uitenhage het op 13 Februarie onkruiddoder op die bossies in die stegie in Alwynrylaan gespuit om te…
AfriForum se Paarl-Noord-buurtwag het verlede week proaktief opgetree om misdaad te bekamp deur geleentheidsmisdadigers wat toeslaan wanneer vullisverwyderingsdienste in die…
Die Douglas-gemeenskap deel een gemeenskaplike doelwit: Om die veiligheid van die plaaslike kinders te verseker, maar ongelukkig word hierdie doelwit…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide