MyWoonbuurt-projek: Klerksdorp-tak vat hande met La Hoff-inwoners om hul buurt op te knap
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het op 10 Februarie hande gevat met die buurtwag van La Hoff en die DA om…
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het op 10 Februarie hande gevat met die buurtwag van La Hoff en die DA om…
Elke individu het die reg tot ’n omgewing wat nie skadelik is vir hulle gesondheid of welstand nie – dít…
AfriForum se Krugersdorp-tak het die afgelope naweek saam met ander rolspelers die Sterkfontein-begraafplaas, wat oënskynlik deur die natuur oorgeneem word,…
AfriForum het hulp verleen aan die Karoo-gemeenskap wat al meer as ’n week onder ’n wydverspreide kragonderbreking gebuk gaan. Verskeie…
Die Malmesbury-gemeenskap kan voortaan uitsien na noue samewerking tussen die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en die AfriForum-strukture op dié dorp….
AfriForum se Noord van die berg-buurtspan het vroeg in Januarie reeds moue opgerol en aan die werk gespring in Pretoria-Noord….
AfriForum se takke in die Noord-Kaap het vandag (9 Februarie) die Kai !Garib Plaaslike Munisipaliteit by die Menseregtekommissie (MRK) verkla…
2024 het skaars begin toe die AfriForum-tak in Rustenburg hul grassnyers en randsnyers nader trek om weer te sorg dat…
AfriForum se Groter Moot-buurtspan het ná die Kersvakansie skaars grondgevat voordat bedrywighede weer in alle erns voortgesit is om die…
Basta met verval! Só sê AfriForum se Uitenhage-tak wat verlede week weer, as deel van dié burgerregteorganisasie se #OnsDorp-projek, met…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide