Bethal-tak en ander rolspelers sorg vir water ná krane opdroog
Bethal en omliggende dorpe sukkel reeds sedert 21 Januarie met ’n water tekort nadat RandWater weens ’n stukkende transformator moes…
Bethal en omliggende dorpe sukkel reeds sedert 21 Januarie met ’n water tekort nadat RandWater weens ’n stukkende transformator moes…
Die buurtwag van AfriForum se Springs-tak het op 20 Januarie gewys dat hulle selfs suksesvol as puntsmanne tydens ’n padwedloop…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg laat nie gras onder hulle voete groei nie. Dié tak het vanjaar al 12 ton teer…
Die Benoni-stadsaal – ’n eens statige baken van dié Oos-Randse dorp – sowel as die stadsaalterrein en die aangrensende sypaadjies…
Die buurtspan van AfriForum se Centurion-tak en lede van die Kloofsig-gemeenskap het die afgelope Saterdag (20 Januarie) tydens ’n reuse-skoonmaakaksie…
Die sypaadjies langs die R515-hoofweg kan nou weer deur ’n ring getrek word danksy AfriForum se Rayton-Cullinan-tak en verskeie rolspelers…
Die burgerregtewaghond AfriForum se regspan het vandag ’n finale aanmaningsbrief aangaande vulllisverwydering aan die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit gestuur. Dit volg…
Kennis is mag en kennis van korrekte vuurwapenhantering kan in ’n noodsituasie die verskil tussen lewe en dood beteken. Juis…
Met ’n gemiddeld van 13 huisbrake per maand het Marble Hall die afgelope paar maande verstrengel geraak in ’n ernstige…
AfriForum se Lichtenburg-tak het vanaf 27 November tot 22 Desember vyf groot slaggatprojekte aangepak waarin nagenoeg 40 ton teer gebruik…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide