Drie veiligheidskameras én Alfa-buurtwag hou nou wakende oog oor Sandbaai
Drie nuwe veiligheidskameras én AfriForum se Alfa-buurtwag sal voortaan ’n wakende oog oor Sandbaai hou en help toesien dat veiligheid…
Drie nuwe veiligheidskameras én AfriForum se Alfa-buurtwag sal voortaan ’n wakende oog oor Sandbaai hou en help toesien dat veiligheid…
AfriForum se Kamieskroon-tak se geskenk aan dié plaaslike gemeenskap is net betyds vir die feestyd. En in hierdie geweste is…
Al het die temperatuur by 42°C gedraai tydens die AfriForum-tak in Delportshoop se maandelikse skoonmaak-aksie het hulle voortgegaan en 44…
Die gras is nou voorwaar groener by Laerskool Grens in Oos-Londen nadat AfriForum se plaaslike tak 430 m2 gras aan…
Skaars drie maande sedert ’n nuwe kontrakteur bestuur van die Potchefstroom-stortingsterrein oorgeneem het, het dié eens knap bestuurde terrein reeds…
Die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit se munisipale bestuurder, burgemeester en waarnemende tegniese direkteur is in warm water nadat ’n versoek vir…
AfriForum se Potchefstroom-tak het die afgelope maand hul spreekwoordelike groen vingers ingespan om Potchefstroom in ’n selfs groener én veiliger…
Die inwoners van Kimberley is al vir weke lank sonder water met geen vooruitsig oor wanneer watertoevoer herstel sal word…
AfriForum se Vryburg-tak het in 2023 behoorlik geplant, gesnoei en geskrop dat dit klap! En ten spyte daarvan dat die…
AfriForum se Rustenburg-tak het vandag (4 Desember) hofstukke aan die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) beteken om dringend die voortslepende…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide