Swellendam-tak skenk skryfbehoeftes ter waarde van nagenoeg R8 000 aan bewaarskool
AfriForum se Swellendam-tak het in November skryfbehoeftes ter waarde van nagenoeg R8 000 aan die Vulindlela Msenge-bewaarskool in Railton geskenk. Dié…
AfriForum se Swellendam-tak het in November skryfbehoeftes ter waarde van nagenoeg R8 000 aan die Vulindlela Msenge-bewaarskool in Railton geskenk. Dié…
Die AfriForum-tak in Standerton is besig met ’n grootskaalse projek om die substasies in dié dorp met alarmstelsels toe te…
Die AfriForum-tak in Helderbergkom hoef nie te wag vir Kersfees om te gee nie, hulle het reeds in November gewys…
AfriForum se Frankfort-tak het in November spoedhobbels en duidelike kennisgewingsborde daarvan in JJ Hadebestraat in die middedorp van dié Vrystaatse…
Die groentetuin-projek, wat in 2020 deur die AfriForum-tak in Bethal van stapel gestuur is om te help met werkskepping in…
Twee dae en 15 ton teer later is die haglike toestand van die pad voor ’n Pretoriase laerskool uiteindelik herstel….
Vrot dienslewering in die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit laat ’n vrot smaak in die mond en ’n selfs vrotter stank in…
Die AfriForum-tak in Parys het die afgelope naweek ingespring om slaggate in Kortstraat, by die Kiewiet Kleuterskool, te herstel. Die…
AfriForum en die Winburg-distrikslandbou-unie (WDLU) het onlangs kragte saamgesnoer om die nood onder die boerderygemeenskappe van Brandfort, Theunissen, Winburg, Senekal…
AfriForum se Malmesbury-tak het die afgelope Saterdag (18 November) ’n opwindende erfenisprojek aangepak en die verwaarloosde monument vir gevalle soldate…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide