AfriForum se Elliot-tak plant bome by Hillview Primêre Skool
Die AfriForum-tak in Elliot het op 3 November bome by die Hillview Primêre Skool geplant om die skool se terrein…
Die AfriForum-tak in Elliot het op 3 November bome by die Hillview Primêre Skool geplant om die skool se terrein…
Die burgerregteorganisasie AfriForum en sy Klerksdorp-tak het vandeesweek ses brandoorpakke aan AfriForum se Hartbeesfontein-buurtwag en -plaaswag geskenk. Die skenking spruit…
Twee brandende kwessies vir inwoners van Mbombela is gedurende Oktober, danksy AfriForum se Nelspruit-tak, getakel. Nuwe noodwaterpunt opgerig Watertekorte in…
Die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit het steeds nie hul kortingsbeleid implementeer nie hoewel dit reeds goedgekeur is saam met die munisipaliteit…
Talle brande het die afgelope tyd verwoesting gesaai in die noorde van die land. Dít het die AfriForum-tak in Klerksdorp…
AfriForum se Machadodorp-tak het onlangs twee nuwe waarskuwingsborde op die R541-roete (ook bekend as die Skurwebergpas) opgerig om motoriste oor…
Ten spyte van die voortslepende waterkrisis in Parys, hou die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit hul skynbaar steeds doof vir inwoners se…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het van 19 tot 26 Oktober voortgegaan met dié tak se reuseslaggatprojek en 480 m2 is…
AfriForum se Overstrand-tak het Donderdag (26 Oktober) 30 inheemse bome, waaronder geelhout, assegaai, witpeer en kusvaalbos, by Laerskool Kleinmond aangeplant….
Danksy die AfriForum-tak in Lichtenburg het hierdie dorp nog 138 slaggate minder. Dié tak het tussen 16 en 20 Oktober…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide