AfriForum en Solidariteit doen dit self
Personeel van beide AfriForum en Solidariteit het vandag aan verskeie selfdoen-aksies deelgeneem in die omgewing van dié instansies se hoofkantore…
Personeel van beide AfriForum en Solidariteit het vandag aan verskeie selfdoen-aksies deelgeneem in die omgewing van dié instansies se hoofkantore…
Kabeldiefstal en substasies wat gesaboteer word plaas Standerton se elektriese infrastruktuur onder geweldige druk. Die AfriForum-tak in Standerton het daarom…
AfriForum se Vereeniging-tak het die afgelope Vrydag (20 Oktober 2023), as deel van dié burgerregteorganisasie se Nasionale Boomplantprojek, ses bome…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het op 17 Oktober saam met Green Thorn Environmental Solutions gewerk om bome, wat obstruksies in…
Die inwoners van Ermelo gaan al vir ’n geruime tyd gebuk onder gebrekkige dienslewering, wanbestuur en kragonderbrekings onder die Msukaligwa…
Die AfriForum-tak in Oudtshoorn het die afgelope naweek as deel van dié organisasie se #OnsDorp-projek ses aksies aangepak waaronder patrollie…
AfriForum se Kathu-tak het, op versoek van die Gamagara-nooddiens in dié Noord-Kaapse dorp, ingegryp om ’n radiotoring by die stasie…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het van 5 tot 12 Oktober slaggate op die kruising van Le Rouxweg en Breëstraat gevul….
AfriForum se Pionier tak het op 14 Oktober 250 kg teer gebruik om sewe slaggate in Meyerspark te vul as…
Verteenwoordigers van AfriForum se Oos-Londen-tak het op 12 Oktober die openbare verhore oor die wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) in…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide