AfriForum se Bo-Karoo-tak verskaf veiligheidsopleiding in samewerking met Leo Prinsloo
Die AfriForum-tak in die Bo-Karoostreek het saam met Leo Prinsloo verskeie opleidingsessies in Augustus aangebied aan lede van die gemeenskap….
Die AfriForum-tak in die Bo-Karoostreek het saam met Leo Prinsloo verskeie opleidingsessies in Augustus aangebied aan lede van die gemeenskap….
Die AfriForum-tak in Bothaville het in samewerking met die Nala Plaaslike Munisipaliteit die kruising in Presidentstraat geplavei. Die tak het…
Die AfriForum-tak in Swellendam het op 3 Oktober inheemse geelhout- en witolienhoutbome by die Swellendam-hospitaal en Huis AA Tomlinsen geplant…
Die AfriForum-tak in Bethal se groentetuinprojek het op 2 Oktober 2023 weer ’n groot oes opgelewer ondanks die droë weerstoestande…
AfriForum se Keimoes-tak het op 29 September vyf witkareebome en drie ebbehoutbome by die kliniek in dié dorp geplant. Dié…
Die AfriForum-tak in Worcester het in September 10 bome geskenk en geplant by Hexpark Primêre Skool nadat dié skool ’n…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het op 30 September vier wit kareebome in die Hoёveldse Tuine geplant as deel van die…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het verlede week 16 sipresbome in die Vyfhoek-konsentrasiekampkerkhof in ou Bailliepark geplant om deel te neem…
AfriForum se Overstrand-tak het ingespring om inwoners van Hermanus en omliggende gebiede se waternood te verlig nadat storms verlede week…
AfriForum se Uitenhage-tak het die afgelope Saterdag (30 September) in samewerking met ander plaaslike organisasies, ’n skoonmaakaksie van belangrike historiese…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide