AfriForum eis dringende ingryping van Vrystaat-premier by Matjhabeng-munisipaliteit
AfriForum het op Donderdag 21 September 2023 ’n dringende brief aan die Vrystaatse premier gerig waarin dié organisasie ingryping van…
AfriForum het op Donderdag 21 September 2023 ’n dringende brief aan die Vrystaatse premier gerig waarin dié organisasie ingryping van…
Die AfriForum-tak in Bronkhorstspruit het ’n appelkoos- en drie amandelbome in Versterpark geplant as deel van dié organisasie se jaarlikse…
AfriForum het op 19 September 50 bale katoenreste afgelewer aan boere in die Potchefstroom-distrik wat groot skade in die vernietigende…
AfriForum se Alberton-tak het op Wêreldskoonmaakdag (16 September) in samewerking met ander gemeenskapsorganisasies ’n geleentheid genaamd ontmoet die bure by…
AfriForum-verteenwoordigers het die openbare verhore vir die beoogde Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) wat op 18 en 19 September in onderskeidelik Beaufort-Wes…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die laaste week 63 koring strooibale aan boere in die Vryburg-omgewing geskenk wat onlangs onder veldbrande…
AfriForum se Viljoenskroon-tak se nuwe bestuur is pas aangewys en dié groep is reeds slaggereed om uitdagings in dié dorp…
AfriForum se Lichtenburg-tak het in net 11 dae 124 slaggate in twee strate in dié dorp herstel. Vanaf 4 tot…
Groblersdal gaan nou nog ’n bietjie groener wees danksy ’n skenking van inheemse bome wat Maandag aan verskeie skole in…
AfriForum se Sasolburg-buurtwag het die afgelope naweek die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) suksesvol bygestaan in die uitvoering van Operasie Shanela….
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide