Thabazimbi-waterkrisis bereik breekpunt – AfriForum eis dringende optrede
Die voortslepende waterkrisis in die Thabazimbi Plaaslike Munisipaliteit het nou ’n breekpunt bereik. AfriForum het daarom in ’n amptelike skrywe…
Die voortslepende waterkrisis in die Thabazimbi Plaaslike Munisipaliteit het nou ’n breekpunt bereik. AfriForum het daarom in ’n amptelike skrywe…
AfriForum se Thabazimbi-tak het die afgelope naweek, as deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog, die slaggatprobleem op die Spitskop-pad in Thabazimbi…
AfriForum se Delportshoop-tak het op 14 September ’n boomplantdag by die Hoërskool Delportshoop gehou ter bewusmaking van die belangrikheid van…
Volgehoue druk deur die AfriForum-tak in Bronkhorstspruit het vrugte afgewerp toe ’n waterlek in Generaal Louis Botha-straat uiteindelik op 14…
Die AfriForum-tak in Upington het op 13 September in samewerking met die DA, die VF Plus en Rhino Security bome…
AfriForum se Bethal-tak het vroeër vandeesmaand 150 sakke vullis in dié dorp opgeruim as deel van die #Ons Dorp-veldtog. Met…
AfriForum se Standerton-tak het as deel van die #Ons Dorp-veldtog ’n projek van stapel gestuur om substasies in en om…
AfriForum se Naboomspruit-tak in Mookgophong woeker steeds voort met die instandhouding van die dorp se stopstrate as deel van die…
AfriForum se Germiston-tak het vandeesweek daarin geslaag om die onwettige plakkerstrukture wat oorkant die Primrose-polisiestasie opgerig is, met die hulp…
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op Saterdag 9 September ’n verdagte aangekeer wat verbind word met ’n rooftog wat vroeër…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide