AfriForum vat waarnemende regter hof toe oor weerhouding van hofuitspraak
AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n mandamusaansoek te bring teen ’n waarnemende regter in die Hooggeregshof in Pietermaritzburg…
AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n mandamusaansoek te bring teen ’n waarnemende regter in die Hooggeregshof in Pietermaritzburg…
AfriForum doen ’n dringende beroep op die publiek in die Wes-Kaap om in die volgende twee weke hulle stem te…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 12 September in samewerking met Buffelsfontein Beesboerdery ’n reuse-sloot en ’n aantal slaggate in Menlopark…
Die eerste 30 Orania-kareeboompies sal binnekort in die Bo-Karoo aangeplant word as deel van die AfriForum Bo-Karoo-tak se Boomplantmaand-projek. Die…
Die AfriForum-tak in George het op 8 en 9 September ’n gebeurlikheidsbeplanning in Herold net buite George gehou, wat aangebied…
Die AfriForum-tak in Worcester het op 2 September saam met die Beavers Boland SMC Motorfietsklub bederfpakkies uitgedeel by Shalom, die…
Die AfriForum-tak in Parys het die afgelope naweek, ten spyte van krag- en watertekorte, hand aan die ploeg geslaan en…
Drie skole in die Hessequa Plaaslike Munisipaliteit gaan binne die volgende paar jaar letterlik die vrugte van hul leerders se…
Die AfriForum-tak in Kannaland het vyftig bome by tien verskillende skole binne ’n week geplant sedert dié tak se boomplantprojek…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het die afgelope Saterdag hande vuil gemaak en ’n bydrae tot verbeterde padveiligheid in dié dorp…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide