Heilbron se randstene en padmerke kry nuwe lagie verf
Danksy ’n lid van die gemeenskap het die AfriForum-tak in Heilbron ’n kontrakteur aangestel wat weekliks help om hierdie Vrystaatse…
Danksy ’n lid van die gemeenskap het die AfriForum-tak in Heilbron ’n kontrakteur aangestel wat weekliks help om hierdie Vrystaatse…
AfriForum se Springs-tak is nou slaggereed om onluste in dié Oosrandse dorp hok te slaan. Toenemende gewelddadige protesaksies in Springs…
Die 575 leerders van Laer- en Hoërskool Delportshoop sal binnekort weer lopende water hê. Dit volg nadat die AfriForum-tak in…
AfriForum verwelkom Cilliers Brink, burgemeester van die Tshwane-metro, se besluit om ’n siviele eis teen die South African Municipal Workers’…
Delareyville is nou – danksy AfriForum se Delareyville-tak en ’n span geesdriftige gemeenskapslede – 50 streepsakke nader aan ’n skoner…
AfriForum se Kirkwood-buurtwag het op 26 Augustus 2023 ’n vermeende inbreker vasgetrek. Dit volg nadat die buurtwag se patrolleerders ’n…
Watertoetse wat AfriForum die afgelope week by Kamferdam buite Kimberley gedoen het, toon dat water in dié dam ’n kommerwekkende…
Die AfriForum-tak in Klerksdorp doen ’n beroep op die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit om die ernstige rioolbesoedeling in Van Duynstraat in…
AfriForum se Overstrand-tak het die afgelope naweek ’n selfverdedigingsklas in samewerking met PROactive Fitness aangebied. Nagenoeg dertig vroue het dié…
Die AfriForum-tak in Machadodorp-tak het op 24 Augustus 15 000 liter water aan die gemeenskap in Waterval Boven beskikbaar gemaak. Dít…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide