Parys-tak verkla munisipale bestuurder oor riool in Vaalrivier
Die AfriForum-tak in Parys het vandag strafregtelike klagtes ingedien teen Tebogo Manele, die waarnemende munisipale bestuurder van die Ngwathe Plaaslike…
Die AfriForum-tak in Parys het vandag strafregtelike klagtes ingedien teen Tebogo Manele, die waarnemende munisipale bestuurder van die Ngwathe Plaaslike…
AfriForum se Standerton-tak het op 23 Augustus nóg ’n slaggatherstelprojek in die dorp suksesvol voltooi. Die tak het op Beyers…
AfriForum se Bethal-tak het op 24 Augustus ’n vrag nartjies wat deur Wessel Piso, ’n sitrusboer van Nelspruit, aan die…
Die AfriForum-tak in Parys het vandag ’n klagte by die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) ingedien oor onwettige en gevaarlike…
AfriForum se Weskus-tak het die afgelope naweek hul wandelroete in die Longacres-landgoed in Langebaan, waar plante en veldblomme uniek aan…
AfriForum se Centurion en Groter Moot-takke het op 19 Augustus die toegegroeide rante in Trichardstraat (M10) tussen Kruger- en Smutslaan…
Belastingbetalers in die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit gaan gebuk onder die swak dienslewering, veral ten opsigte van vullisverwydering in Bloemfontein. As…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 8 Augustus aangebied om die Tshwane-metro uit te help met die voortslepende krisis met vullisverwydering…
AfriForum se Deneysville-tak het sedert die begin van Augustus sowat 200 sakkies teer en 200 liter ss60 bitumenemulsie gebruik om…
AfriForum se Delmas-tak het op 12 Augustus in samewerking met lede van die vrywilligersgroep Delmas Herleef en The Wild Bunch…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide