Potchefstroom-tak neem dorp onder hande
AfriForum se Potchefstroom-tak het die dorp in Julie behoorlik onder hande geneem. Op Vrydag 28 Julie het Piet Theron, die…
AfriForum se Potchefstroom-tak het die dorp in Julie behoorlik onder hande geneem. Op Vrydag 28 Julie het Piet Theron, die…
AfriForum se Springs-tak se regspan het op 3 Augustus hofstukke aan die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) beteken om die…
AfriForum se Phalaborwa-tak het op 28 Julie noodsaaklike goedere soos toiletpapier en skoonmaakmiddels aan die Bougainvillea- versorgingsentrum geskenk. Hierdie skenking…
AfriForum se Machadodorp-tak het op 28 Julie in slegs één van dié dorp se strate, Tobiasstraat, 35 slaggate opgevul. Dit…
AfriForum se Belfast-tak het op 1 Augustus ’n projek geloods om die voortslepende waterprobleme in dié dorp te takel. Belfast…
AfriForum se Bloemhof-tak het die Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit op 1 Augustus op terme geplaas nadat dit aan die lig gekom…
AfriForum se Bethal-tak het op 27 Julie nog ’n twee dae lange slaggatprojek voltooi om die veiligheid van motoriste te…
AfriForum se Upington-tak het op 20 Julie in samewerking met die plaaslike raadslede, Bokkie Saal en Erica Strauss, vier stoptekens…
AfriForum se Standerton-tak het op 21 Julie saam met die Lekwa Clean Up Crew gras gesny in Baumanstraat om die…
Die AfriForum Jeug-tak in Piet Retief het in Julie ongeveer 200 komberse ingesamel. Hulle het dit op 20 Julie aan…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide