Strand-tak en Strand Patrol-buurtwag skenk tonne troeteldierkos
AfriForum se Strand-tak en die Strand Patrol-buurtwag het op 14 Julie ongeveer 1 900 kg troeteldierkos ingesamel en aan die Animal Welfare…
AfriForum se Strand-tak en die Strand Patrol-buurtwag het op 14 Julie ongeveer 1 900 kg troeteldierkos ingesamel en aan die Animal Welfare…
AfriForum se buurtwaglede in Centurion het op 18 Julie Stop the bleed-opleiding ontvang waartydens hulle drie vinnige tegnieke geleer het…
AfriForum-verteenwoordigers het op 13 en 14 Julie die openbare verhoor oor die wysiging van artikel 25 van die Grondwet om…
AfriForum se Springbok-tak het die resultate van watermonsters wat onlangs deur ’n geakkrediteerde laboratorium getoets is aan die inwoners van…
AfriForum se Kathu-tak het in Junie gewoeker om die dorp op te knap. Op 7 Junie het ’n werker van…
AfriForum se Hartbeespoort-tak het op 13 Junie ’n aanmaningsbrief aan die munisipale bestuurder van die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit gerig. Dit…
AfriForum se Coligny-tak het van 19 Junie tot 6 Julie 180 vierkante meter se slaggate in Voortrekkerstraat opgevul. ’n Dorp…
AfriForum se Lichtenburg-tak het tussen 27 Junie en 6 Julie sowat 90 slaggate opgevul as deel van hul volhoubare slaggatprojek….
AfriForum se Springbok-tak het op 6 Julie al Huis Namakwaland se inwoners en personeel – dit is altesaam 110 mense…
AfriForum se Fochville-tak het op 8 Julie in samewerking met die gemeenskap die Fochville Burgersentrum skoongemaak. Sowat 20 vrywilligers het…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide