AfriForum-tak in Worcester maak ’n verskil in Junie
AfriForum se Worcester-tak het in Junie verskeie aksies aangepak om ’n verskil in hul gemeenskap te maak. Die Worcester-tak het…
AfriForum se Worcester-tak het in Junie verskeie aksies aangepak om ’n verskil in hul gemeenskap te maak. Die Worcester-tak het…
AfriForum se Bronberg-tak het op 27 Junie begin om Welkom in AfriForum-wêreld-borde in die area op te rig. Hierdie borde…
AfriForum se Weskus-tak in Langebaan en die Cederberg-tak in Clanwilliam het gedurende die onlangse Wes-Kaapse vloede ook hulp verleen aan…
AfriForum se Lichtenburg-tak het van 12 tot 22 Junie altesaam 65 slaggate in Kerkstraat en 8ste Laan herstel. Honderd sakkies…
AfriForum se regstryd teen die Ngwathe-munisipaliteit vir behoorlike watervoorsiening aan die gemeenskap en die herstel van dié infrastruktuur duur steeds…
AfriForum het op 15 Junie druk op die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit geplaas om dringend aandag te skenk aan herstelwerk wat…
Die AfriForum-tak in Deneysville het op 15 Junie in samewerking met ADT en ander lede van die gemeenskap kragte saamgespan…
Die AfriForum-tak in Brits het op 16 Junie by Santai-gastehuis ’n pretloop van 5 km gehou en ’n potjiekoskompetisie aangebied….
AfriForum se Potchefstroom-tak het op 16 Junie saam met ongeveer 50 volwassenes en kinders die winterkoue aangedurf om Konsentrasiekampdag te…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het hul regspan opdrag gegee om ’n brief aan die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) te…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide