Groter Moot-buurtspan maak verskil in gemeenskap
AfriForum se Groter Moot-buurtspan het gedurende Maart die spreekwoordelike bul by die horings gepak en ’n groot aantal werk gedoen…
AfriForum se Groter Moot-buurtspan het gedurende Maart die spreekwoordelike bul by die horings gepak en ’n groot aantal werk gedoen…
AfriForum se Vaalharts-tak het op Donderdag 30 Maart in Hartswater aan die vergadering van die Parlement se Openbare Komitee oor…
Die AfriForum-tak in Upington het tussen 27 en 29 Maart die besige duikweg in Schroderstraat net voor die sentrale sakekern…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Vanderbijlpark-tak het op 29 Maart hul jaarvergadering gehou waartydens die tak aan die gemeenskap terugvoer gegee…
AfriForum se Sasolburg-tak het die afgelope maand onverpoosd gewerk om gras te sny en die dorp netjies te maak. Daar…
AfriForum se Rustenburg-tak het op 27 Maart begin om verskeie slaggate op die hoek van Watervallaan en Lucasstraat op te…
AfriForum se Weskus-tak het op 26 Maart soos oudergewoonte die strand by Spreeuwalle in Langebaan in samewerking met meer as…
AfriForum se Warmbad-tak het op 25 Maart die ingange na die dorp Bela-Bela vanaf die R516- en R101-pad, agter die…
AfriForum se Bothaville-tak is deel van die span wat Presidentstraat, wat die dorp met Meyerhof verbind, opgradeer. Die plaaslike Nala-munisipaliteit…
AfriForum se Groblersdal-tak het op 23 Maart hul herwinningsprojek in die dorp afgeskop deur drie herwinningspunte onderskeidelik by die Klouter Klitsies…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide