AfriForum stig Garsfontein-tak
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 22 Maart ’n splinternuwe tak gestig. Die Garsfontein-tak sluit Faerie Glen ook in. Dit volg…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 22 Maart ’n splinternuwe tak gestig. Die Garsfontein-tak sluit Faerie Glen ook in. Dit volg…
Die AfriForum-buurtwagte in Mooirivier het op Maandag 20 Maart saam met die SAPD en ander veiligheidsrolspelers hulle gemeenskappe veilig gehou…
Die AfriForum-tak in Heilbron het op 22 Maart saam met twee persone van die Departement van Water en Sanitasie (DWS)…
AfriForum se buurtwagte in Mpumalanga het reeds vanaf Sondag 19 Maart sigbaarheidsaksies van stapel gestuur in aanloop tot die EFF…
AfriForum se Witbank-tak het op 13 Maart verskeie vrugtebome aan skole in Emalahleni geskenk. Tydens dié projek is 21 vrugtebome…
AfriForum se Potchefstroom-tak is verlede Woensdag aangenaam verras nadat die dorp se vullisterrein selfs nog beter as die vorige jaar…
AfriForum se Middelburg-tak het op 11 Maart 2023 die gras by die konsentrasiekamp kinderbegraafplaas in Kareestraat gesny en die algemene…
AfriForum se Middelburg-buurtwag het op 9 Maart ’n nuwe hommeltuig aangekoop wat sal help om die gemeenskap te beveilig. Die…
AfriForum se Witbank-tak het gedurende die week van 6-9 Maart die nuwe tuinspan in Emalahleni in die werk gesteek. Dié…
AfriForum se Germiston-tak het op 11 Maart in samewerking met die gemeenskap die Buxton-park in Dinwiddie skoongemaak. Dié parkie was…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide