AfriForum se Stellaland-takke skop jaar goed af
AfriForum se strukture in Vryburg en Delareyville het die jaar op ’n hoë noot afgeskop deur volhoubare projekte aan te…
AfriForum se strukture in Vryburg en Delareyville het die jaar op ’n hoë noot afgeskop deur volhoubare projekte aan te…
Die AfriForum-tak in Utrecht het die plaaslike polisiekantoor se kragopwekker opgeknap en laat diens nadat dit alreeds ongeveer drie jaar…
AfriForum se Rustenburg-tak het reeds in Januarie met hul volhoubare skoonmaakprojek weggespring en drie hektaar se gras op die hoek…
AfriForum se Benoni-tak het die afgelope Januarie nie gras onder hulle voete laat groei nie. Dié tak het drie skoonmaakprojekte…
Die AfriForum-tak in Sasolburg, wat bekend is vir al die gras wat hulle sny om die dorp netjies te hou,…
AfriForum het op 26 Januarie watermonsters by die Kakamas watersuiweringswerke geneem en dit by SANAS ’n geakkrediteerde laboratorium in Upington…
Die AfriForum-tak in Bethlehem het die afgelope maand steeds onverpoosd gewoeker met die grassny om die dorp, begraafplase en die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Brits-tak het op 25 Januarie 2023 ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens die tak se bestuur gereorganiseer is….
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kaapse kantoor het op 25 Januarie AfriForumTV by Solidariteit Helpende Hand se Ons Plek in die…
Die AfriForum-tak in Bultfontein het op 23 Januarie 2023 ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens die tak gereorganiseer en nuwe bestuurslede verkies…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide