AfriForum gee riglyne vir installering van sonkragtegnologie vir huishoudings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie die eerste fase van die organisasie se 3-fase-plan bekendgemaak om die energiekrisis…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie die eerste fase van die organisasie se 3-fase-plan bekendgemaak om die energiekrisis…
Die Hooggeregshof in Mafikeng het op 19 Januarie bevind dat die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit binne 30 dae moet begin om…
Die AfriForum-tak in Klerksdorp, in samewerking met die Doringkruin-buurtwag, vorder fluks met die projek om die woonbuurt weer in ’n…
AfriForum se pas gestigte Deneysville-tak het letterlik nie gras onder hulle voete die afgelope Desember laat groei nie. Dié tak…
Vyf beweerde wildstropers is op 12 Januarie ná ’n ongeluk in die Boekenhout- /Grootvallei area vasgetrek. AfriForum se Naboomspruit-buurtwag het…
AfriForum se Warmbad-tak in Bela-Bela het gedurende ’n teenboeliepraatjie by die Laerskool Warmbad die graad 4- tot 7-leerders geleer hoe…
AfriForum se Groblersdal-tak het op 13 en 14 Januarie ’n leierskapontwikkelingskursus by die CVO Gromar Landbou Akademie aan die nuut…
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het op 14 Januarie 2023 die nuwe jaar op ’n hoë noot afgeskop en ongeveer 60…
Chaos heers sedert gistermiddag in Parys omdat inwoners van Tumahole en Schonkenville genoeg gehad het van die feit dat hulle…
Danksy die spoedige ingryping van die Hartbeespoort-tak se vrywillige vuurvegterspan, is ’n huisbrand op 11 Januarie geblus voordat dit versprei…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide